Posts tagged [bag of knowledge]


  • Bag of Knowledge question 2

    Question to our panelists: Can you have a conversation and crochet/knit at the same time?

     

    "Ek moet eerlik sê, as dit 'n moeilike of besige patroon is, nee, dan sukkel ek, bloot omdat ek moet konsentreer.  Obviously, met 'n meer mindless patroon, kan ek gesels ja, maar dan wil ek meer gesels as wat ek hekel.... Dit amaze my soms dat mense so kan gesels, en whoops, daar is 'n blokkie klaar, en dan as ek weer kyk, is nog 'n blokkie klaar."

    - Eloise Nel, creative behind MyLove4Crochet

     

    "Ek kan "mindless" projekte verseker in geselskap doen maar ek kan glad nie 'n ingewikkelde patroon wat baie verander volg in geselskap nie, veral nie as dit met 'n konstante getellery gepaardgaan nie! Ek het dus altyd 'n eenvoudige projek soos bv 'n boomerang serp vir "on the go" in 'n Brilliantmommy craft bag wat ek hou vir sulke geleenthede. 😀"

    - Adele Marais, founder of and creative behind YarnCreations on Facebook and presenter on YouTube

     

    "Yes, I do it all the time! Except when I'm counting😋"

    - Surene Palvie, founder and owner of Yarn at ZelLé

     

    "O verseker!  Dis nie noodwendig lang gesprekke nie, nie noodwendig vriendelike gesprekke nie, maar ons kan.  ‘n Gesprek in ons huishouding byvoorbeeld gaan gewoonlik iets soos dit:  Manlief: “Liefie, onthou jy waar die....”  Ek val hom dan maklik in die rede met my ywerige dialoog terwyl my vingers vlytig..: “vyf en sestig...ses en sestig...sewe en sestig...agt en sestig ...” En dan is die gesprek verby. 

    - Beatrix Snyman, author, teacher, indi dyer and creative behind Btrix Yarns - Btrix Dsigns

     

    "Dit hang af waarmee ek besig is. As dit ‘n eenvoudige patroon is, ja, dan kan ek ‘n hond uit ‘n bos gesels. Sodra ek moet steke tel, nee, want dan raak ek deurmekaar."

    - Lize Kampman, curator of a treasured yarn stash and clever linguist 

     

    "I can for sure knit and hold a conversation, just not a difficult lace pattern that requires your undivided attention.  I think that it is why knitting and crochet socials are so popular, because us girls can chat away about our love for the craft and the yarns."

    - Juanita Muir, pattern designer and crafter extraordinaire 

     

    "This is a tricky one, if the pattern does not need counting yes for sure, but with intricate patterns I definitely prefer a quiet place – this saves on lots of frogging, hehe. But I really don’t mind frogging either. At the regular social crochet I am part of, I usually choose a mindless project so that I make some progress and still have the enjoyment of taking part in our giggles and can then still help out when someone needs a little guidance.  My love for teaching the craft or a new trick is then shared and everyone benefits.  I really love sharing this art."

    - Lucy McDermid, part of the Knotty Habit team and creative behind DesignerHook

     

    Our Bag of Knowledge feature brings you an insightful perspective from interesting people in the craft industry. It is meant to be open-minded although opinionated, off the record yet on the record, and perceptive.  You don’t have to agree with them – just like we don’t always agree with them.  Follow the links to their social media presence and support their endevours.

    - Helène Janse van Rensburg, owner and founder of Brilliantmommy Bags SA

    Read More  

  • Bag of Knowledge question 1

     

    Question to our panelists:  Knit or crochet?  Or...?

     

    "Ek hekel en brei en het onlangs begin met tunisies."

    - Adele Marais, founder of and creative behind YarnCreations on Facebook and presenter on YouTube

     

    " 'n Jaar terug was die antwoord maklik, HEKEL, maar nadat ek in die laaste jaar leer brei het is ek hooked of eerder needled, so ek kies brei."

    - Surene Palvie, founder and owner of Yarn at ZelLé

     

    "Ek hekel, want ek hou meer van hekel as van brei.  Ek dink dit is sielkundig, aangesien jy vinniger resultate met hekel sien as met brei.  Ook hou ek meer van die "look" van hekel."

    - Eloise Nel, creative behind MyLove4Crochet

     

    "Hekel meestal, want dis vinniger en jy kan nie steke verloor nie :-D
    Maar soms ook brei, want sommige jaarns werk mooier met breisteke."

    - Christelle Botha, founder of the Facebook group Ons Hekel

     

    "As a long time crocheter and knitter, crochet is the first choice for something that needs to be completed quickly as well as for the 3D effect that is achieved with puffs, bobbles, front & back posts etc. When looking for a lacy design, knitting is a preferred medium & although it takes longer, the smoother result is sometimes preferable."

    - Lucy McDermid, part of the Knotty Habit team and creative behind DesignerHook

     

    "As klein dogtertjie het ek gebrei om myself besig te hou.  Toe begin die naaldwerk gogga byt en onwerp en maak ek my eie matriekafskeid uitrusting en honderde ander s’n daarna.  Maar deesdae is dit hekel wat seëvier."

    - Beatrix Snyman, author, teacher, indi dyer and creative behind Btrix Yarns - Btrix Dsigns

     

    "Ek hou baie van altwee, en dan doen ek ook nog graag ‘n bietjie naaldwerk en borduurwerk. Hekel is my eerste keuse vir as ons die langpad vat, want dan kan ek net een steek verloor en nie ‘n hele ry nie. My gewrigte word soms seer as ek baie hekel, en dan brei ek maar, want dit is minder stremmend op my polse."

    - Lize Kampman, curator of a treasured yarn stash and clever linguist 

     

    Our Bag of Knowledge feature brings you an insightful perspective from interesting people in the craft industry. It is meant to be open-minded although opinionated, off the record yet on the record, and perceptive.  You don’t have to agree with them – just like we don’t always agree with them.  Follow the links to their social media presence and support their endevours.

    - Helène Janse van Rensburg, owner and founder of Brilliantmommy Bags SA

    Read More