Bag of Knowledge question 1

 2019-03-06 03:41 PM by

 

Question to our panelists:  Knit or crochet?  Or...?

 

"Ek hekel en brei en het onlangs begin met tunisies."

- Adele Marais, founder of and creative behind YarnCreations on Facebook and presenter on YouTube

 

" 'n Jaar terug was die antwoord maklik, HEKEL, maar nadat ek in die laaste jaar leer brei het is ek hooked of eerder needled, so ek kies brei."

- Surene Palvie, founder and owner of Yarn at ZelLé

 

"Ek hekel, want ek hou meer van hekel as van brei.  Ek dink dit is sielkundig, aangesien jy vinniger resultate met hekel sien as met brei.  Ook hou ek meer van die "look" van hekel."

- Eloise Nel, creative behind MyLove4Crochet

 

"Hekel meestal, want dis vinniger en jy kan nie steke verloor nie :-D
Maar soms ook brei, want sommige jaarns werk mooier met breisteke."

- Christelle Botha, founder of the Facebook group Ons Hekel

 

"As a long time crocheter and knitter, crochet is the first choice for something that needs to be completed quickly as well as for the 3D effect that is achieved with puffs, bobbles, front & back posts etc. When looking for a lacy design, knitting is a preferred medium & although it takes longer, the smoother result is sometimes preferable."

- Lucy McDermid, part of the Knotty Habit team and creative behind DesignerHook

 

"As klein dogtertjie het ek gebrei om myself besig te hou.  Toe begin die naaldwerk gogga byt en onwerp en maak ek my eie matriekafskeid uitrusting en honderde ander s’n daarna.  Maar deesdae is dit hekel wat seëvier."

- Beatrix Snyman, author, teacher, indi dyer and creative behind Btrix Yarns - Btrix Dsigns

 

"Ek hou baie van altwee, en dan doen ek ook nog graag ‘n bietjie naaldwerk en borduurwerk. Hekel is my eerste keuse vir as ons die langpad vat, want dan kan ek net een steek verloor en nie ‘n hele ry nie. My gewrigte word soms seer as ek baie hekel, en dan brei ek maar, want dit is minder stremmend op my polse."

- Lize Kampman, curator of a treasured yarn stash and clever linguist 

 

Our Bag of Knowledge feature brings you an insightful perspective from interesting people in the craft industry. It is meant to be open-minded although opinionated, off the record yet on the record, and perceptive.  You don’t have to agree with them – just like we don’t always agree with them.  Follow the links to their social media presence and support their endevours.

- Helène Janse van Rensburg, owner and founder of Brilliantmommy Bags SA